Verhuisd



Let op: Neder-L is verhuisd naar www.neerlandistiek.nl

maandag 22 februari 2016

Vacature: Lector Afrikaans, Universiteit van Fort Hare

UNIVERSITEIT VAN FORT HARE
FAKULTEIT VAN SOSIALE EN GEESTESWETENSKAPPE


Aansoeke van geskikte kandidate word ingewag vir die volgende pos:


Lektoraat: Departement Afrikaans: Oos-Londenkampus
Minimumvereistes:
  • ’n Magistergraad in Afrikaans; ’n Doktorsgraad in Afrikaans sal ’n voordeel wees.
  • ’n Basiese teoretiese kennis van die dissipline.
  • 5 jaar ondervinding in tersiêre onderrig en bewese navorsingsuitsette.
  • Die potensiaal om akademiese en administratiewe verantwoordelikhede op departementele vlak te onderneem.
  • Die vermoë en bereidwilligheid om deel te neem aan gemeenskapsprojekte.
  • Goeie interpersoonlike vaardighede.

Stuur u aansoekbrief saam met besonderhede van u huidige posisie en pligte, u CV, gesertifiseerde kopieë van u kwalifikasies en drie verwysings na:   recruit2@ufh.ac.za


Sluitingsdatum vir aansoeke:  6 Maart 2016


Vir verdere navrae: Prof S Smith, e-posadres:  ssmith@ufh.ac.za of besoek ook ons webwerf by http://www.ufh.ac.za